Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
The Black Book of Communism
| |
---|---|
Skrywer | Nicolas Werth Jean-Louis Panné Andrzej Paczkowski Karel Bartošek Jean-Louis Margolin Ehrhart Neubert* Joachim Gauck* (*Duitse uitgawe) |
Land | Frankryk |
Taal | Frans |
Onderwerp | Kommunisme Totalitarisme |
Uitgewer | Harvard University Press |
Uitgegee | 6 November 1997 |
Bladsye | 912 |
ISBN | 978-0-674-07608-2 |
The Black Book of Communism: Crimes, Terror, Repression (Afrikaans: Die Swart Boek van Kommunisme: Misdade, Terreur, Onderdrukking) is 'n boek deur Stéphane Courtois, Nicolas Werth, Andrzej Paczkowski en verskeie ander Europese akademici [note 1] wat in 1997 gepubliseer is. Die boek sit die geskiedenis van politieke onderdrukking deur Kommunistiese state uiteen, insluitend volksmoord, buitegeregtelike teregstellings, deportasies, die doodmaak van bevolkings in arbeidskampe en kunsmatig geskepte hongersnood. Die boek is oorspronklik in Frankryk gepubliseer as Le Livre noir du communisme: Crimes, terreur, répression deur Éditions Robert Laffont.
In die Verenigde State is dit gepubliseer deur Harvard University Press, [1]:217 met 'n voorwoord deur Martin Malia. Die Duitse uitgawe, gepubliseer deur Piper Verlag, bevat 'n hoofstuk geskryf deur Joachim Gauck. Die inleiding is geskryf deur Courtois. Die geskiedkundige François Furet was oorspronklik van plan om die inleiding te skryf, maar is deur sy afsterwe verhinder om dit te doen. [2]:51
Die boek is in verskeie tale vertaal, en miljoene eksemplare daarvan is verkoop. Dit word beskou as een van die mees invloedryke boeke wat oor kommunisme geskryf is. [3] [4] Dit het ook kritiese lof ontvang vanaf verskeie publikasies.
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "note", but no corresponding <references group="note"/>
tag was found
<ref>
tag; no text was provided for refs named Dennis_et.al_2003
<ref>
tag; no text was provided for refs named Rousso_2002
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search